Strategiese Vennote

Getuienisaksie

Die Diensgroep Getuienisaksie koördineer en bestuur ’n aantal belangrike sinodale getuienis-projekte en vennootskappe sedert 1991. Dit word namens die NG Kerkfamilie binne en vanuit die Kaapprovinsie gedoen.


Africa Inland Mission (AIM)

Africa Inland Mission (AIM) is a Christian mission sending agency with a heart for Africa’s peoples. We have our roots in a small band of faithful men and women who, in 1895, ventured inland to reach Africans untouched by the gospel. 
Their vision set the course of AIM for over 120 years, as a community called and sent to live and minister among Africa’s least-reached peoples. This call still remains.

GRN Projects in Southern Africa


Die GRN is tot 'n groot mate 'n inhoudverskaffer aan Megavoice. Ons ontwikkel die inhoud; hulle ontwikkel die hardeware.

Ons webwerf met ons kontakbesonderhede: 

Kry detail produkinligting en Laai Enige van ons programme gratis hier af - soek per land of taal. Indien julle sukkel om 'n titel op die spoor, kontak ons gerus. Ons stuur dan vir jou 'n direkte skakel met 'n kort prosedure indien nodig: 

Megavoice

MegaVoice vervaardig en versprei audio Bybel spelers wat ideale hulpmiddels is vir mense wat nie kan lees nie. 
MegaVoice het 13000 boodskappe in 4600 beskikbaar. Sendlinge kan ook hulle eie materiaal laai.  
Vir meer inligting kontak Johan Grobler by MegaVoice Suider-Afrika Tel 012 993 0614 Sel / WhatsApp +27 82 6534783

Johan@megavoice.co.za

Megavoice-spelers: die verskillende modelle kan hier vergelyk en besig word, afhangende van die doel of meerdoeligheid waarvoor gebruikers dit verlang:

Megavoice SA se oudio wolk: hier kan gebruikers die verskillende tale en produkte beskikbaar opsoek en inligting oor die selflaai van spelers kry: 

Helderberg Uitreik

Helderberg Uitreik is ’n Organisasie Sonder Winsoogmerk, NPO 032-078, wat daarna streef om mense te mobiliseer om draers van Christus se hoop te wees.

Barnabas Fund South Africa

Barnabas Fund is an aid agency for the persecuted Church. Channeling donations from Christians, through Christians, to Christians, to meet practical and spiritual needs of believers suffering because of their faith. // 

Barnabas Fund is 'n hulpagentskap vir die vervolgde kerk. Die skenking van donasies van Christene, deur Christene, aan Christene, om te voorsien in praktiese en geestelike behoeftes van gelowiges wat weens hul geloof ly.

Share by: