Ruvuma Gesprek
November 2025
My books can be searched by author or Title:
Victory over Fear: Charms, Witchcraft and Worldview in South-Central Malawi, Volume 1 - Charm Dependency in the Zambezi Evangelical Churches: Overview, Anthology and Worldview
Victory over Fear: Charms, Witchcraft and Worldview in South-Central Malawi, Volume 2 - Towards a Biblical Response: Word, Spirit and Pedagogy in Context
Another Book of interest and which i had the privilege of contributing towards (a chapter on witchcraft) is:
Facets of African Christian Theology in the 21st Century
Every blessing,
Robbie
Dr Robbie Beaton Worldview
Nacala Grant en Riana vertel
Evangelisasie vennootskap terugvoer Durbanville Bergsig
Stellenbosch ondersteun Chiconono
Muapula Frits en Nickey
Geref Kerk Annlin
Andries en Sonnet terugvoer Macia
Ruvuma Gesprek
7 Maart 2025
Ds Danie Murray snr Open gesprek
Finansies, Lede, Yao Bybels en ander admin
Handevat Danie Murray
Johan en Enna Dames
Mike Burnard Spreker
Ds Andries Schwartz vertel
Geref Kerk Annlin
Grand Franke in Nacala
Ruvuma Gesprek
23 Feb 2024
Ruvuma Gesprek
24 Feb 2023
24 Feb 2023
Ruvuma gesprek
25 Oktober 2022
Inleiding 1 Kor 9. God se genade inspireer ons
Johnny vertel van GK Annlin se uitreik
Danie vertel van GK Strand en Annlin uiteike
Ds Hannes vertel meer oor geletterdheids bediening
Afsluiting
Alta vertel van Namau: Dakbou en gemeenskap
Alieske vertel van 2 uitreike waar sy by was - Steeds in Mosb -
Andre vertel van bediening vanaf Palma
Fred Berrington deel oor Yao bediening met YWAM se dissipelskap
Ruvuma gesprek
19 Julie 2022
Hier volg die opnames van die vergadering. (Tegniese probleme is uitgehaal!)
Rietbron MJ Murray klank opname
Veritas en Andries Schwartz
Getuienis Aksie Daniël de Wet
Makwe bediening Hannes Theron
Namau bediening Johan en Enna deur Alta Coetzee
Afsluiting Herman van der Merwe
Jesus film Mike Lotter
Handevat bediening Danie Murray
Net Act Hannes Theron
Chiconono Herman van der Merwe
Grondwet, byeenkomste en leierskap Herman van der Merwe
Vrydag 8 Oktober 2021
Op Vrydag 8 Oktober 2021 van 10:00-12:30 was 'n Virtuele geleentheid oor die Zoom platform gehou as 'n inisiatief van Handevat, Mission4x4 en die Ruvuma Netwerk.
Tydens hierdie geleentheid is 'n geleentheid geskep om by verskillende rolspelers te hoor oor die volgende:
- Die werk van die Barnabas Fonds,
- Die werk van die Jesus Film Projek, Suid-Afrika,
- Hoe gemeentes hulle diens (sending) in die wêreld sien,
- Hoe 'n vennootskap se diens aan Mosambiek sou lyk, en
- Hoe genoeg energie gegenereer kan word om Noord-Oos Mosambiek sinvol te kan bedien.
Vind die geredigeerde opnames hieronder indien u die geleentheid nie kon bywoon nie of weer daarna wou luister.
Vrydag 5 Februarie 2021
Op Vrydag 5 Februarie 2021 van 10:00-12:00 was 'n Virtuele geleentheid oor die Zoom platform gehou as 'n inisiatief van Getuienis Aksie, Wes-Kaap, Handevat, Mission4x4 en die Ruvuma Netwerk.
Tydens hierdie geleentheid is 'n geleentheid geskep om by verskillende rolspelers te hoor oor die volgende:
- Hoe gemeentes hulle diens (sending) in die wêreld sien,
- Hoe 'n vennootskap se diens aan Mosambiek sou lyk, en
- Hoe genoeg energie gegenereer kan word om Noord-Oos Mosambiek sinvol te kan bedien.
Indien u die geleentheid nie kon bywoon nie of weer daarna wou luister.
Kry
Handelinge 15: Hoof Punte Hier
Byeenkoms van 13 Oktober 2018 by NG Kerk Kuilsrivier Moedergemeente @ 51 Van Riebeeck Rd, Kuilsrivier
Download Documents

2018 Ruvuma Netwerk AGM Naweek Konferensie
09-11 Februarie 2018
Tema: Moet ons nog vertel?
Gas Sprekers: Hannes de Villiers en Jurgens Hendriks.
Plek: Berachah Retreat and Conference Centre 26 Smuts Straat Malmesbury Weskaap 7300 Suid Afrika

Missionary Retreat // Sendeling Wegbreek
Meponda, Niassa, Moçambique 26-31/08/2017
Meponda, Niassa, Moçambique








