Makwe Mission - Quionga
Andre + Anna-Marie Thiart

Reik uit na die Makwe-mense van Noord-Oos Mosambiek.

Hier vat ons hande om Jesus holisties bekend te stel aan Noord-Oos Mosambiek waar meer as 'n miljoen mense nog nooit van Hom gehoor het nie.

Namau Mission - Pemba
Johan + Enna Dames

Leef Christus se Liefde Tasbaar 


Die visie van die Mosambiek Geletterdheidsprojek is om die mense van Mosambiek te leer lees en skryf, sodat hulle die Bybel kan lees.