
Hier vat ons hande om Jesus holisties bekend te stel aan Noord-Oos Mosambiek waar meer as 'n miljoen mense nog nooit van Hom gehoor het nie.

Terugvoer
Kennisgewings
Skryf in om die uitreike in Mosambiek deur Whatsapp te volg.
Laat weet net vir Danie by 0827213809