
Doelstellings
Die organisasie se hoof doelstelling
is om Ondersteuningspanne wat sendingwerkers in Noord-Oos Mosambiek koördineer en as ‘n netwerk te ondersteun in hulle werksaamhede in beide Suid Afrika en in Mosambiek.
Die organisasie se sekondêre doeleinde
is om enige wettige handelinge of daad te verrig wat nodig of wenslik mag wees om die hoof doelstelling te bevorder of verwesenlik.
Prof Martin Pauw aantekeninge oor ons roeping in Afrika vorentoe vanuit geskiedenis