Inligting
Andre en Anna-Marie Thiart

Fokus:
Om 'n kern missionêre geloofsgemeenskap van Christus dissipels in die Makwe mensegroep te vestig.
Strategie:
Om hulself as vertrouensvennoot in die gemeenskap te vestig. Dit gebeur deur die bou van langtermyn verhoudings en die daarstel van dienslewering deur:
- Vervoerhulp (bv. die aanry van oeste)
- Hulp met voedselsekerheid (bv. die bedryf van 'n klein meule)
- Informele mediese hulp (bv. die behandeling van wonde, raad oor kruiemiddels en die vervoer na ongevalle na die hospitaal.)
Om dissipels wat uit verhoudings ontstaan, te begelei en toe te rus om Jesus te volg.
GEBEDSKOORDINEERDER:
- André Heyns - This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
TAAKSPAN:
- Antonie Welman - This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
- Johan Potgieter - This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
- Hannes de Villiers - This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
- Louise Beukes - This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
