Inligting
Theo en Mignonne Schumann
Die Schumann’s werk onder leiding van World Outreach in Pemba. Hul visie is om 'n CPM (kerk plant beweging) onder die Mwani mensegroep te begin. Die Mwani’s is streng Moslem, feitlik ongeletterd en onbereik.
Theo is besig om tot einde 2009 die meeste van sy energie aan taalleer te spandeer. Mignonne fokus op die tuis-skoling van hul kinders en om tussendeur ook Kimwani te leer.
BESTUURDER: Thomas Joubert - This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it