Inligting
Johan en Enna Dames
Johan en Enna Dames woon en werk sedert Julie 2001 onder die Mwani mensegroep. Die Mwani’s is ‘n onbereike groep van swart Moslems, ongeveer 80,000 in totaal. Hul werkswyse is om die liefde van Jesus Christus d.m.v daad en getuienis uit te leef. Die Mwani’s in hulle omgewing het nou, uit hul eie, begin vrae vra oor die God wat Johan en Enna dien.
BESTUURDER: Ronell Louw - This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it