Inligting

Kotie en Rina Smit

KotieAndRinaSmitKotie en Rina Smit werk sedert 2004 in Nacala onder die Makua-Nahara, ‘n onbereikte bevolkingsgroep.

Hul bedryf verskeie gemeenskapsprojekte om dmv hulp verhoudings te bou met die oorwegend Moslemgemeenskap - onder andere babavoeding en gesondheidsprojek. Huidiglik is hulle besig met die beplanning vir ‘n radiostasie.

Kerkplanting, opleiding en geestelike begeleiding is nou die gevolg van die verhoudings wat gebou word rondom hierdie hulp-projekte.

BESTUURDER: Frans Louw - This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it