Grant en Riana Franke

Grant en Riana Franke

Grant-en-Riana-FrankeGrant is skoolhoof by die Muapula skool waar kinders vanaf Graad R tot Graad 7 skoolgaan. Hy hanteer die 4 onderwysers se opleiding asook hul geestelike begeleiding.

Riana ontvang graag besoekers en doen saam met Nickey van der Merwe vroue Bybelstudies. Riana verwag ‘n baba in April 2009. Die Frankes is van Januarie tot Junie 2009 in SA vir die bevalling en studieverlof. Hulle vra dat individue, omgeegroepe en gemeentes hulle gedurende hierdie tyd sal nooi, sodat hulle meer van hul werk kan wys en vertel.

BESTUURDER: Susan Muller - This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it