Medies

Drs Robert & Laura Gomez

Drs-Robert-Laura-GomezDie Gomez dokters is nog besig om hul voete te vind. Hulle bedryf tans 'n spreekkamer vanuit die sinode-gebou en besoek klinieke in die distrik.

Hulle is in die beplanningsfase om 'n bediening op te rig wat daarop gemik sal wees om mense wat Vigs het, tuis te laat versorg deur vrywilligers vanuit die gemeente. Hulle het reeds vrywilligers gewerf en is besig om hul op te lei.

Naweke doen hul evangelisasie-uitreike met die Jesus film.

BESTUURDER: Sydney Saayman - This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it