Inligiting
John en Stephanie Roux
John is ‘n konsultant vir die Geletterdheidsbediening van die IRM. Daarin lei hy die Thumbine sinode se Direkteur van Geletterdheid op en begelei hom geestelik. Die Geletterdheidskantoor op Milange bedryf 21 bos-skole en 6 volwassene geletterdheid-sentrums. Hulle is tans besig met die ontwikkeling van leesmateriaal vir "bosbiblioteke".
John is ook skakelbeampte vir die IRM waar hy nou saamwerk met die IRM se leierskap. Stephanie leef haar uit in gasvryheidsbediening waar sy baie besoekers op Milange ontvang.
BESTUURDER: Bertus van Schalkwyk – This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it