Inligting
Kobus en Nana Eksteen

Kobus is die medeleraar van die plaaslike gemeente, Tumbine, wat ook die naam van die ring en sinode is. Dit is die enigste I.R.M gemeente in die dorp en het ook nog 8 buiteposte wat tussen 5 en 30 km buite die dorp is.
Hul visie is om ouderlinge en kerkleiers in die Milange omgewing op te lei en te mobiliseer om die Evangelie uit te dra.
BESTUURDER: Hennie Moller - This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it