Inligting
Johan en Anette Uys
Die Uyse stel die plattelandse Mosambiekers bekend aan skaap- en beesboerdery asook akkerbou. Hul tree op in ‘n adviserende kapasiteit en leer die Mosambiekers hoe om verantwoordelike bestuur toe te pas, met die oog op finansieele onafhanklikheid. Hulle stimuleer ook die Mosambiekers se belangstelling om verder te leer en te ontwikkel. Alle resultate van die werk word direk in verband gebring met hul afhanklikheid van die versorging van die Here.
BESTUURDER: Piet Rootman - This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it