Inligting
| Article Index |
|---|
| Inligting |
| Visie |
| Vision in English |
| All Pages |
Hoe funksioneer die Handevat bediening
Die Handevat bediening se doel is om effektiewe vennootskappe tussen Noord-Oos Mosambiek en ondersteuners daar te stel sodat werklike behoeftes effektief aangespreek sal word. Handevat help met toerusting, kommunikasie, toerusting vir wedersydse interkulturele verstaan en wat ook nodig is om hande te kan vat.
Danie is reeds betrokke by baie van die bedieninge in Noord-Oos Mosambiek en begelei nuwe uitreik spanne na die gebied.
A.g.v die goeie verhoudings wat Danie oor die jare met die leierskap van die IRM opgebou het, is die ander fokus van die bediening om leierskapontwikkeling te fasiliteer en kundiges van buite Mosambiek in kontak te bring met die leierskap van die IRM.
Danie Murray besoek Mosambiek vier keer per jaar vir 'n maand op 'n slag.
BESTUURDER: Herman vd Merwe - This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it +27 82 577 7038
ONDER BESTUURDER: Marius Oosthuizen - This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it +27 83 261 3317
FINANSIES: Helen Terblanche - This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it +27 21 982 1041
GEBED: Hilda Obermeyer - This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it +27 21 855 2191
SENDELING: Danie Murray - This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it +27 82 712 3809