Inligting

Allen en Ansie vd Merwe

AllenAndAnsieAllen bedryf ‘n “Woord-skool” waar hy aan ouderlinge opleiding gee oor die bybel. Hy ry elke Maandag 70km vêr om van die ouderlinge te gaan haal en neem hulle Vrydae weer terug.

Ansie leer die ouderlinge engels en basiese rekenaarvaardighede

Hulle is albei betrokke by die plaaslike radiostasie wat gevra het vir materiaal om gapings tussen programme te vul. Nou word getuienisse en musiek by kerkies in die omgewing opgeneem en uitgesaai. Die reaksie is oorweldigend.

BESTUURDER: Flip Coetzer - This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it