Inligting
Normand en Henriette Saindon
![]()
Die Saindon’s werk saam met vier Mosambiekers by die Radio Chiuanjota projek. Hul visie is dat die radiostasie uiteindelik volledig deur plaaslike mense beman en bestuur word en dat die Woord van die Here in die Yao taal, aan die Yao bevolking, deur Yao gelowiges verkondig sal word.
Hulle is ook besig met die ontwikkeling van ‘n opvolg- en dissipelskap-program.
BESTUURDER: Marida vd Merwe - This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it