‘n WOORD-gebaseerde geloofsgemeenskap wat hul christenskap so uitleef, dat Christus alles en in almal sal word.

Kol 3:11

Welkom by Ruvuma

RUVUMA is ‘n netwerk van christene wat kragte saamspan om die visie hierbo ‘n werklikheid te maak, omdat ons weet: Dit is van die Here en deur Hom is alles moontlik.

RUVUMA soek voordurend nuwe maniere om ons broers en susters in Noord-oos Mosambiek te help sodat hulle (as Koningskinders) nie bedelaars sal wees nie, maar vanuit dit waarmee die Here hulle geseën het:

hul eie vermoëns
hul eie hulpbronne

die lewe in volheid (alle fasette) sal hê, en hul dankbaarheid daarvoor teenoor die Here sal uitleef.

As jy kan help, of as jy wil aansluit by RUVUMA, stuur gerus ‘n epos na:

contact